197.242.68.122
P@D Animal Colostrum - Dieregesondheid - , Gauteng


KOLOSTRUM dieregebruik


Kolostrum is ‘n melkerige samestelling wat geproduseer word deur die melkkliere in die borste van soogdiere voor geboorte en gedurende die eerste paar dae na geboorte. Dit kom aanvanklike gelerig voor. Kolostrum het ‘n hoë voedingswaarde en uiters voordelig vir pasgeborenes, dikker as gewone borsmelk, hoër in proteïn, maar laer in vetinhoud.
Kolostrum bevat voordelige voedingswaardes vir die jong geborene, insluitend proteïne, koolhidrate, vitamines, minerale, en ook teenliggame, belangrike siekteweerstandbiedige proteïne wat deur die immuunsisteem geproduseer word wat mikro=organismes soos bakterië, fungi, parasiete en viruses insluit. Die vlak van teenliggame kan soveel as 100 keer meer wees as gewone melk.

 
Voordele


Verskeie navorsers het bevind dat kolostrum kan help met die beskerming van die gastro-intestinale stelsel teen kroniese toestande soos kolitis, asook die voorkoming van skade van die langtermyn gebruik van NSAID (Non steroide anti-inflammatoriese middels)

Kolostrum kan ook help met die verbetering van fisieke prestasie, veral met die herstel van die liggaam na hoë intense fisiese oefening. Dit help ook om ‘n lenige liggaamsmassa te bou. Supplementering met kolostrum gedurende 2 maande se gebruik het gelei tot 3 keer minder voorkoms van griep in vergelyking met pasiënte wat dit nie gebruik het nie.

Newe effekte
 

Alhoewel daar min navorsing beskikbaar is oor  die langtermyn gebruik van bees kolostrum, is geen negatiewe effekte waargeneem nie.
 

KOLOSTRUM, ook bekend as BIES, is ‘n verpoeierde produk wat vervaardig is van bees kolostrum, verkry van die eerste 4 ure se melk nadat die koei gekalf het, en met ‘n lae-hitte proses gesproeidroog is, om sodoende die hoogste waardes van ondergenoemde komponente te gee in vergelyking met bestaande internasionaal waardes.
Die kwaliteit van die bies wat versamel is, is van uitgesoekte kuddes wat aan alle voorgeskrewe wetlike gesondheidsvereistes voldoen. Sulke kuddes is gewoonlik vrylopend, vry van antibiotika en chemisese middels vir parasietbeheer, met uitstekende deurlopende beheer en bestuur.
Die produk word deurgaans tydens die vervaardigingsproses gemonitor, en die finale kwaliteit word getoets in terme van
proteïen en vetwaardes, asook  mikrobiologies. Die produk is geregistreer volgens wet 36 van 1947 as veemiddel, en voldoen aan alle wetlike vereistes.


BOVINE COLOSTRUM CONCENTRATE FULL FAT Product Data Sheet

Product Name:

Bovine Colostrum Concentrate FF

Doc No:

LA024

Product Description:

BCC is a natural spray dried high quality full fat Bovine Colostrum. Cream colored powder.

Typical Chemical Analysis:

Protein (%)

55-62

 

Fat (%) of which:

16-20

 

Saturated (% of total fat)

68

 

Mono-Unsaturated (% of total fat)

27

 

Poli-Unsaturated (% of total fat)

4

 

Moisture (%)

<5

 

Lactose (%)

9-15

 

Non-Protein N-Compound (%)

3

 

Mineral salts (%)

3

 

Ash (%)

2

 

pH (10% solution)

6,42

 

Acid (mg.eq./l)

32

 

Salt (mg.eq./l)

100

 

Density (kg/m³)

510

Typical Protein Composition:

a) Immunoglobulin (%) of which:

33

 

1. Ig G1 (%)

75

 

2. Ig G2 (%)

3

 

3. Ig A (%)

17

 

4. Ig M (%)

5

 

b) Lacto-albumin (%)

15

 

c) Lactoglobin (%)

5

 

d) Serum albumin (%)

15

e) Casein (%)

23

f) Other proteins (%)

5

 

Typical Amino Acid Profile:

% of Protein

Alanin

4.6

Arganine

2.4

Aspartic acid

10.1

Cystine

3.1

Glutamic acid

17.1

Glycine

2

Histidine

2

Isoleucine

5.6

Leucine

10

Lycine

7.8

Methionine

2

Phenylalanin

3.1

Proline

6.1

Serine

5.6

Threonine

6.8

Tryptophan

1.5

Tyrosin

2.8

Valine

5.1

Other Nitrogen (NH3)

1.7

Microbiology:

 

Total plate count

< 1000/g

Coliforms

< 10/g

Yeast and mould

< 10/g

Salmonella

0

Clostridium

0

E-coli

0

Packaging:

100g Plastic tubs

Shelf life expectancy 24 Months stored dry, cool and unopened

Back Back to top