P@D depots kan jy vanaf jou huis jou kantoor jou winkel of van waar ookal bestuur.
Enigste voorwaarde is dat jy een van ons starter packs koop.
     

Health Starter

Jy kry 'n quote van ons wat jy moet aanvaar en betaal dan kry jy jou Starterpack en jy kan begin verkoop.
Al die inligting oor produkte kry jy sodra jy jou Starter het en jy kom ook op ons Whatsapp groep waar jy al jou vrae kan vra
Sodra jy jou starter betaal het stuur 'n Proof Of Payment na brineel@dieregesondheid.co.za en ook na orders@dieregesondheid.co.za

Van dan af bestel en betaal jy produkte soos wat jy dit nodig kry. Produkte word slegs gecourier sodra jy betaal het.
Produkte bestel jy op www.shop.dieregesondheid.co.za
Sodra jy jou starter betaal het kry jy 'n inlog en password en kan jy al die pryse sien.
Jy sit 'n vasgestelde % (Plus jou koerier kostes) by al jou produkte se prys wat jou wins is.
Ons het 6 Superdepots oor die hele land so jy word by jou naaste Super Depot ingedeel waar jy dan jou produkte vandaan kry.
Alle Pryse is excl koerier kostes.
Enige vra kan jy my email brineel@dieregesondheid.co.za

As jy dink dis iets wat jy wil doen gaan vul jy die vorm in
'n finale beslissing sal gemaak word voor jy jou Quote kry
wat gebaseer word op of daar plek vir nog 'n depot in jou

gebied is

Back Back to top