1. 250ml aqueousroom
    2. 100 gram blomswael
    3. 1 potjie sinksalf
    4. 100 ml olyfolie
    5. 1 klein bottel Gentian Violet (slegs vir sonbrand/kanker)
    6. 2 x buisies Allergex/Anthisan of soortgelyke kortisoonsalf (goedkoop +- R20/buisie)

    Meng alles goed deur en smeer 2 keer ‘n dag op seerplekke of wonde
    Selfs al begin jy net met die aqueousroom en blomswael, dit sal ‘n groot verskil maak!

    Back Back to top