Search    

Pierre se kruie mengsel (Die Mieks)

{{item.currency}} {{pricing}}

Qty{{added}} Continue To Checkout

{{item.currency}} {{pricing}}
Qty

{{added}}    Continue To Checkout
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

200 gram borrie

200 gram kaneel

200 gram gemmer

100 gram rooipeper

Skud en meng deeglik. Sit in leë kapsules wat jy by enige apteek koop en gee en neem 2-3 elke dag in en gee dit ook vir jou honde in vissmeer, kaassmeer, in jogurt.

Mense met gout en arthritis moet ook n lepel heuning saam met die mieks inneem, skoon of met n bietjie melk. Dan, belangrik ook vir mense Cro-Mag pille wat jy by Dischem koop en vir jou honde, slegs die sinkpille wat jy vir hulle elke kan gee, om beter dermabsorbsie te verkry van verteerde voedsel.

Neem kennis. Jou liggaam gaan ontgif en jy gaan vir en van jouself wil vlug as en wanneer jy jou 10 minute persoonlike tyd het in die badkamer. 'n Vernbetering op alles is as jy ook n teelelpel of meer suiwer olyfolie ook inneem, wat 100% met jou liggaam verbind en die eienskappe van al die kruie soos bo genoem, saam met die chroom en magnesium in die pil na al die nodige plekke in jou liggaam neem en hul werk doen.

Neem kennis. Doen jou eie huiswerk in die verband en kyk na bogenoemde kruie se eienskappe. Die eienskappe van rou heuning en wereens, alle advies op die blad is hoegenaamd nie om jou dokter of jou veearts in enige manier te benadeel nie.