Search    

Hoekom eet honde mis?

{{item.currency}} {{pricing}}

Qty{{added}} Continue To Checkout

{{item.currency}} {{pricing}}
Qty

{{added}}    Continue To Checkout
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Honde eet mis vir klomp redes, maar as groot honde dit eet is dit gewoonlik n onderliggende ensiemtekort wat hul beleef, ook bekend as pankreatitis of dermabsorbsies wat nie baie goed is nie.  Die pankreas van honde skei ensieme af wat help met die absorpsie van kos wat ingeneem word. Baie honde se pankreasafskeiding is onvoldoende en hul vind mis van ander honde as n goeie bron van ensieme.

As jy hase het sal jy sien dat honde baie graag haasmis eet omdat dit 'n ryk bron van ensieme is en ook Vit B.