Search    

Afrikaans


1. 250ml aqueousroom 2. 100 gram blomswael 3. 1 potjie sinksalf 4. 100 ml olyfolie 5. 1 klein bottel Gentian Violet (slegs vir sonbrand/kanker) 6. 2 x buisies Allergex/Anthisan of soortgelyke kortisoonsalf (goedkoop +- R20/buisie) Meng alles

Laat my toe om te sê, as ek die verduidelik, is dit in die lig om binne die Wet van Gesondheidspraktyke te bly en niemand se spesialisveld hiermee benadeel nie. Lees die woordjie "Nood" hierin.  Kom ek skrywe dan vir die wat v&ec

Katte se fisiologie is ontwikkel om vleis te verteer en nie plante nie. In teenstelling met rotte wat ‘n natuurlike voedselbron is vir katte, het rotte net 4% proteïen in hul dieet nodig het, wyl katte ongeveer 20% proteïen benodig.

Kortisoon en sy funksie in gewone taal. Voordat jy vir iemand kortisoon aanbeveel, moet jy net mooi onthou in watter perspektief jy dit doen. Kortisoon is 'n wonderlike produk, maar dit is 'n bedriegmedisyne wat in duidelike persepktief

200 gram borrie 200 gram kaneel 200 gram gemmer 100 gram rooipeper Skud en meng deeglik. Sit in leë kapsules wat jy by enige apteek koop en gee en neem 2-3 elke dag in en gee dit ook vir jou honde in vissmeer, kaassmeer, in jogurt.

Waar begin my dier se gesondheid? Dit begin by die gehalte en gesondheid van die bakterie en mikrobes en ensieme binne hul spysverteringstelsels. Enige produk, of antibakteriese of antibiotiese produk wat toegedien word wat hierdie ensieme se werk

Honde eet mis vir klomp redes, maar as groot honde dit eet is dit gewoonlik n onderliggende ensiemtekort wat hul beleef, ook bekend as pankreatitis of dermabsorbsies wat nie baie goed is nie.  Die pankreas van honde skei ensieme af wat help met

Primêre vitamiene word in die Literatuur beskou as Vitamien, A, D, E, K, C en Vitamien B Kompleks.Van hierdie groepe vitamien is Vitamien A, D, E en K “fat soluble” of vetopneembare vitamiene, wyl Vitamin C en B Kompleks wateropneem