Pay

R10 Donation

Pay

R50 Donation

Pay

R100 Donation

Pay

R200 Donation

Pay

R1000 Donation

 

    
For international and credit card payments
Amount in US Dollars

 

Visit Easy Fundraising Ideas

 

Tyd om groot te gaan, Blad. Dis tyd om ook jou wit olifante te gee. Gee vir harte wat in die stof lê wat vra om op te staan.

Hierdie is in kort n verslag van Midrand SPCA.

Ek commit en sal pa staan vir nog n ton kos vir Midrand se SPCA. En dankie aan die bydraes om hiermee te help in my Spaarrekening.

P VAN NIEKERK

ABSA SPAAR REK

REK NR 9143400390

Verwysing SPCA

Maak nie saak nie, want alles daarin gaan vir die doel.

Mag ek net noem, OUTSURANCE deur Tanja Gouws het by nog n plek sowat 800 kg gaan aflaai, deur ons eie Supreme Pet.

Mag ek net noem, ek het nog gepraat dat Supreme Pet kos sal aflewer, toe pak Marti Viktor se span by Supreme Pet reeds die kosse en ry en gaan laai af by Waltloo. Hul gaan waarskynlik dieselfde met die doen, maar dit is hoe ons mense nou een maal maar is. Is daar as daar getel moet word om verskille te maak.

Ongeag.... Hierdie is Midrand se pleit! Renine Philpott het dit gedrywe. En hul was hier.

En ons sê net JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA !! Jy kan op ons staatmaak! Ons is hier om getel te word!@

Kan ek op jou staatmaak?

Hi Pierre

Ek het met die mense by Midrand gepraat…..hulle is so dankbaar oor die kos dat Claudia sommer in tranne uitgebars het en deur die snikke deur gesê dat hulle dit so broodnodig het vir die diere. Sy praat van, bo en behalwe die gewone hondekos het hulle ook puppy kos broodnodig.

Sy sê hulle kry mense daar wat wil donasies gee maar dan moet hulle dit gaan haal by die mense en hulle het nie die nodige voertuie om by alles uit te kom nie. Ek verstaan hulle het 2 ou voertuie maar die een is meer in die repairshop as op die pad, so dit lyk my hule het basies net die een om inspeksies, noodgeval te doen en donansies op te laai en al die ander dinge.

Sal jy net laat weet wanneer julle beplan om die kos te gaan aflewer dan sal ek vir hulle laat weet om jou mense in te wag en waar hulle dit kan aflaai.

Hulle gaan ’n lys bymekaar sit oor wat hulle nodig het om alles reg te maak ens en is baie opgewonde om met jou te kom gesels oor alles.

Pam,die betuurderes, sal my more bel na ’n vergedering wat sy het dan sal ek alles aan haar verduidelik. Ek kontak jou dan weer daarna.

Groete.

RENINE PHILPOTT
OWNER/FINANCIAL/MARKETING DIRECTOR

C: 083 448 8973
  



Make a R1000 Donation and send an email to brineel@dieregesondheid.co.za

Back Back to top