HARDLYWIGHEID

Laxapet / Animalax of 1½ teelepel APTEKERS medisinale paraffien (gewone dosis is honde onder 5kg 1 teelepel, bo 5kg 1 eetlepel) en/of gliserien setpil.
Kan ook groen koekie Sunlight seep rasper en rol, so kwart teelepel met bietjie lou gekookte water op in ‘n ‘pellet’ vir setpil –
smeer met Vaseline / KY jellie en sit in anus tot jy die sluitspiere voel saamtrek.
Plein wit Griekse / Bulgaarse volroom jogurt met leksel ‘rou’ heuning help ook.

Back Back to top