Ontwurming

 Dit is baie belangrik dat ma en babas ontwurm word. NET veearts ontwurming asb. Geen supermark en apteek goed nie. Babas ontwurming op 2,4,6,8 weke. Daarna elke maand tot op 6 maande. En dan moet alle honde elke 3/4 maand ontwurm word. Wurms maak hulle siek en selfs dood. Daai ma het nou al die nageboorte geeet sowel as uitskeidings van babas. Sy moet nou ontwurm word. Pups as hulle 2 weke oud is vir eerste keer

Slegs met veearts pil of die verkrygbaar by Pierre se depots

Back Back to top